Gereformeerde Liedboek. Die Gereformeerde Liedboek bevat al die liedere wat tans in die Gereformeerde Kerk gesing word, onder meer: Psalm 1-150. Skrifberymings: kategorie 1-20. Liedere wat in die Gereformeerde Liedboek opgeneem is. Sleutelkenmerke: Maklike liedkeuse. Skep van sanglys. Versspesifieke vertoning. Keuse tussen verskillende liedweergawes.