Kleuter Pret met Knibbels is 'n opvoedkundige speletjie vir kleuters in Afrikaans. Daar is 4 verskillende speletjies wat vir jou kind vorms, tel, kleure, geheue, vrugte en diere leer. Pret animasie terwyl jou kind leer en speel. Geen verwarrende navigasie. Ontwikkeld vir kleuters deur ouers. Gee jou kleuter die grondslag om vroeg te ontwikkel terwyl hul pret het.